Hartbeespoort NG Kerk – Wie is ons
Harties NG is ‘n dinamiese gemeente met ‘n diversiteit van kosbare lidmate wat noodwendig ook beteken dat ons gemeente baie verskillende spiritualiteite moet akkommodeer. Hierdie diversiteit van spiritualiteite stel beslis bepaalde uitdagings aan die gemeenteraad, maar onder die leiding van die Heilige Gees word hierdie diversiteit op baie verskillende wyses aangespreek. Een van die uitstaande kenmerke van Harties NG se lidmate is, dat hulle mekaar werklik respekteer en dus ruimte laat vir elke gelowige om sy of haar spiritualiteit binne ons gemeente se eredienste en aktiwiteite uit te leef.
Harties NG is ook bekend vir lidmate met warm harte en gewillige hande en voete. Voeg daarby dat Harties NG se lidmate bereid is om soos Paulus ons leer, toe te laat dat ons denke vernuwe word, sodat ons God kan leer ken vir wie Hy werklik is, kan jy maar weet dat ons eredienste ‘n ware geestelike tuiste vir nuwe intrekkers sal wees, ‘n plek en geleentheid waar hulle, sowel as elke ander lidmaat, ‘n ware ontmoeting met God sal beleef!
Kontak Ons
Kerkkantoor:
Telefoonnommer:
012-
Faksnommer:
086 6034383
Adres:
Maraisstraat 30,
Schoemansville,
Hartbeespoort
Oggenddiens:
09:00
Aanddiens:
17:30
Leraar:
Ds. Johan de Wet
082 446 5225
012 253 1991
johandw@telkomsa.net
Dagbestuur:
Johan Kirchner (Opbou)
082 825 3559
Pieter Brynard (Admin/Fondse)
082 417 2774
Robbie Robbertse (Uitbou)
082 649 3729
Dawid Fourie (Omgee)
083 409 0458
Gerrie Badenhorst (Versorging)
072 220 8066
Administratief:
Kantoorure:
Di—Vry8:30—12:30
Lidmaatskap:
Amanda Groenewald
012 253 1992 (kantoor)
086 560 6018 (faks)
ngkhbplidmaatskap@telkomsa.net
Koster:
Sakkie Cronje
012 253 1993 (kantoor)
083 381 7597 (sel)
